Matteus 26:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe vir hulle gesê: “Vannag gaan julle almal aanstoot aan My neem. Daar staan immers geskryf: ‘Ek sal die skaapwagter doodmaaken die skape van die tropsal uitmekaargejaag word.’

Matteus 26

Matteus 26:28-37