Matteus 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Judas, die een wat Hom sou uitlewer, reageer toe en vra: “Dit is tog seker nie ek nie, Rabbi?” Hy antwoord hom: “Daar sê jy dit self.”

Matteus 26

Matteus 26:24-29