Matteus 26:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle weet dat dit oor twee dae Paasfees is. Dan sal Ek, die Seun van die Mens, oorgegee word om gekruisig te word.”

Matteus 26

Matteus 26:1-6