Matteus 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van toe af was hy op die uitkyk vir ’n geskikte geleentheid om Jesus aan hulle uit te lewer.

Matteus 26

Matteus 26:11-26