Matteus 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het dit egter agtergekom en vra hulle toe: “Waarom maak julle dit so moeilik vir hierdie vrou? Sy het immers ’n weldaad aan My gedoen.

Matteus 26

Matteus 26:8-19