Matteus 25:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar sy eienaar het hom geantwoord: ‘Jou slegte slaaf! Jou lamsak! So, jy het geweet dat ek ’n veeleisende mens is wat wil oes waar ek nie self gesaai het nie en wil insamel waar ek niks ingesit het nie?

Matteus 25

Matteus 25:18-28