Matteus 25:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die een wat die twee goue muntstukke ontvang het, verskyn toe ook voor hom en sê: ‘Meneer, twee goue muntstukke het u aan my gegee. Kyk, ek het die bedrag verdubbel!’

Matteus 25

Matteus 25:17-25