Matteus 25:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Vyf van hulle was dwaas, maar die ander vyf was verstandig.

3. Die vyf dwase meisies het wel hulle lampe saamgeneem, maar geen ekstra olie nie.

4. Die ander vyf daarenteen was verstandig genoeg om, afgesien van hulle lampe, ook nog ekstra olie in houers saam te vat.

5. Toe die bruidegom lank wegbly, het almal vaak geword en aan die slaap geraak.

Matteus 25