Matteus 25:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Verder is God se koningsheerskappy soos iemand wat op reis wou gaan. Hy roep toe sy slawe bymekaar en vertrou sy geld aan hulle toe om daarmee te woeker terwyl hy weg is.

Matteus 25

Matteus 25:9-15