Matteus 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Terwyl die onverstandiges weg was om olie te gaan koop, het die bruidegom opgedaag. Dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilofsfees en die deur van die feesvertrek is gesluit.

Matteus 25

Matteus 25:8-18