Matteus 24:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal van oorloë hoor, hier naby en daar ver. Maar moenie paniekerig word nie. Hierdie dinge is bestem om te gebeur, maar die einde sal nog nie dadelik daarna kom nie.

Matteus 24

Matteus 24:1-10