Matteus 24:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle besef tog goed, as ’n huiseienaar vooraf weet hoe laat in die nag die dief gaan kom, sal hy op sy hoede bly en nie toelaat dat daar by sy huis ingebreek word nie.

Matteus 24

Matteus 24:40-51