Matteus 24:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het eers besef wat aan die gang was toe die vloedwater kom en hulle almal verswelg het. Net so sal die koms van die Seun van die Mens wees.

Matteus 24

Matteus 24:34-49