Matteus 24:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want daar sal baie vals messiasse en profete na vore kom. Hulle sal indrukwekkende tekens en wonders doen om, as dit moontlik sou wees, selfs God se uitverkorenes te probeer mislei.

Matteus 24

Matteus 24:18-33