Matteus 24:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om die waarheid te sê, as God nie ingryp en daardie tyd van swaarkry verkort nie, sal niemand dit oorleef nie. Maar ter wille van sy uitverkore mense sal dit wel verkort word.”

Matteus 24

Matteus 24:21-23