Matteus 24:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Hy het vir hulle gesê: “Ek verseker julle, al hierdie dinge wat julle voor julle sien, sal so totaal gesloop word dat nie een klip bo-op die ander een sal bly staan nie.”

Matteus 24

Matteus 24:1-11