Matteus 24:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. As jy op jou dakstoep sit, moet jy nie eers in die huis ingaan om in te pak nie.

18. As jy buite op die land is, moet jy nie eers omdraai om jou bo-kleed te gryp nie.

19. Hoe erg sal dit nie in daardie tyd wees vir vroue wat verwag of wat nog borsvoed nie!

Matteus 24