Matteus 23:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir julle, julle skynheilige skrifkenners en Fariseërs! Want julle is soos grafte wat aan die buitekant spierwit gekalk is, maar aan die binnekant vol is van doodsbeendere en allerlei onreinheid.

Matteus 23

Matteus 23:21-29