Matteus 23:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir julle, julle skynheilige skrifkenners en Fariseërs! Want julle maak die buitekant van die beker en die skottel blinkskoon, maar aan die binnekant is julle vuil van grypsug en selfsug.

Matteus 23

Matteus 23:17-32