Matteus 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ellende wag vir julle, julle skynheilige skrifkenners en Fariseërs! Want julle blokkeer die koninkryk van God vir die mense. Julle gaan self nie daar in nie en boonop verhinder julle dié wat wel probeer ingaan.

Matteus 23

Matteus 23:12-23