Matteus 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die fees gereed was, het hy sy slawe uitgestuur om die gaste te laat weet dat dit tyd was om te kom, maar hulle wou nie kom nie.

Matteus 22

Matteus 22:2-6