Matteus 22:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie selfde dag kom die Sadduseërs na Hom toe. Hulle is ’n groep Jode wat die opstanding uit die dood ontken. Hulle vra Hom toe die volgende:

Matteus 22

Matteus 22:14-32