Matteus 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe sê die koning vir sy slawe: ‘Bind hierdie vent stewig vas en smyt hom uit in die donker daar buite waar daar bitterlik gehuil en van selfverwyt op die tande gekners sal word.’

Matteus 22

Matteus 22:6-22