Matteus 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

met die opdrag: “Gaan na die dorpie hier reg voor julle, en julle sal ’n donkie daar vasgemaak sien staan met ’n vul by haar. Maak hulle los en bring hulle hier vir My.

Matteus 21

Matteus 21:1-3