Matteus 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en ’n enkele vyeboom langs die pad sien staan. Hy gaan toe na die boom, maar al wat Hy daaraan gekry het, was blare. Hy sê toe vir die boom: “Mag jy nooit weer vrugte dra nie!” Die boom het onmiddellik totaal verskrompel.

Matteus 21

Matteus 21:16-21