Matteus 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Teen die aand het hy aan sy voorman opdrag gegee om die werkers te roep en hulle loon aan hulle uit te betaal. ‘Begin by die laastes en eindig by die eerstes,’ het hy vir hom gesê.

Matteus 20

Matteus 20:1-17