Matteus 20:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Jesus hulle innig jammer gekry en hulle oë aangeraak. Dadelik kon hulle sien, en hulle het agter Hom aan gegaan.

Matteus 20

Matteus 20:27-34