Matteus 20:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus roep hulle toe bymekaar en sê: “Julle weet in hierdie wêreld tiranniseer die maghebbers die nasies, en die magtiges domineer hulle.

Matteus 20

Matteus 20:17-30