Matteus 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En so het hy hom gaan vestig in ’n dorp met die naam Nasaret. Daarmee is die uitspraak van die profete vervul dat die Messias ’n Nasarener genoem sou word.

Matteus 2

Matteus 2:22-23