Matteus 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê vir hulle: “Moses het egskeiding toegelaat as ’n toegewing aan die sondige hardheid van julle harte, maar dit was nie wat God oorspronklik bedoel het nie.

Matteus 19

Matteus 19:1-12