Matteus 19:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle dit hoor, was die dissipels totaal verbysterd. “As dit so is, wie kan dan hoegenaamd verlos word?” het hulle gevra.

Matteus 19

Matteus 19:24-27