Matteus 19:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir die armes. Dan sal jy ’n skat in die hemel hê. Kom dan en word my dissipel.”

Matteus 19

Matteus 19:12-24