Matteus 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy My uit oor wat goed is? Net God is werklik goed. Maar om jou vraag te beantwoord – jy kan die ewige lewe verkry deur die gebooie te onderhou.”

Matteus 19

Matteus 19:15-20