Matteus 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het die koning daardie man laat roep en vir hom gesê: ‘Jou ellendige vent! Toe jy my gesoebat het, het ek vir jou al jou skuld afgeskryf.

Matteus 18

Matteus 18:27-33