Matteus 18:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe die amptenaar daarvandaan weggaan, loop hy egter een van sy medeamptenare raak wat hom net ’n paar rand geskuld het. Hy gryp hom toe aan die keel en sê: ‘Betaal jou skuld!’

Matteus 18

Matteus 18:24-33