Matteus 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar terwyl hy nog praat, oordek ’n helderglansende wolk hulle, en daar kom ’n stem uit die wolk wat sê: “Hý is my geliefde Seun. Hy is ’n Kind so na my hart. Doen wat Hy vir julle sê.”

Matteus 17

Matteus 17:1-12