Matteus 17:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By hulle aankoms in Kapernaum, het die beamptes wat die tempelbelasting invorder vir Petrus genader met die woorde: “Betaal julle leermeester dan nie die tempelbelasting nie?”

Matteus 17

Matteus 17:14-27