Matteus 17:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weer terug in Galilea het Jesus vir hulle gesê: “God het bepaal dat die Seun van die Mens oorgegee moet word in die hande van mense.

Matteus 17

Matteus 17:19-27