Matteus 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En daar, terwyl hulle na Jesus kyk, het sy voorkoms verander. Sy gesig het begin straal soos die son. Sy klere het skitterwit geword.

Matteus 17

Matteus 17:1-6