Matteus 17:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Jesus die bose gees in die seun skerp aangespreek en dit het hom verlaat. Onmiddellik was die kind gesond.

Matteus 17

Matteus 17:14-26