Matteus 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê: “Here, ontferm U oor my seun! Hy kry epileptiese aanvalle en hy ly verskriklik. Baie maal val hy in die vuur of in die water.

Matteus 17

Matteus 17:14-23