Matteus 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek vertrou die sleutels van God se koninkryk aan jou toe. Wat jy ook al op aarde toesluit, sal ook by God toegesluit bly, en wat jy ook al oopsluit, sal ook by God oopgesluit bly.’”

Matteus 16

Matteus 16:12-20