Matteus 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hulle einde ten laaste ingesien dat Hy hulle nie waarsku teen gewone suurdeeg wat vir brood gebruik word nie, maar teen die beskouings van die Fariseërs en die Sadduseërs.

Matteus 16

Matteus 16:5-20