Matteus 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat uit die hart kom, is slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, ontrou te wees in die huwelik, onsedelikheid te bedryf, te steel, leuens te vertel en mense te belaster.

Matteus 15

Matteus 15:16-21