Matteus 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning was bitter ontsteld hieroor, maar omdat hy ’n eed afgelê het en nie voor die gaste sleg wou lyk nie, het hy opdrag gegee dat haar wens uitgevoer moes word.

Matteus 14

Matteus 14:1-15