Matteus 14:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het die mense in die skuit Hom aanbid. “U is werklik die Seun van God!” het hulle uitgeroep.

Matteus 14

Matteus 14:25-35