Matteus 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegryp. “Jou geloof is maar bitter klein,” sê Hy vir hom. “Waarom vertrou jy My nie?”

Matteus 14

Matteus 14:27-36