Matteus 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Herodes het vir Johannes oor Herodias laat arresteer, hom geboei en in die tronk gegooi. Herodias was sy broer Filippus se vrou, maar Herodes het haar vir homself toegeëien. Johannes het hom hieroor herhaaldelik aangespreek en vir hom gesê:

Matteus 14

Matteus 14:1-6