Matteus 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dadelik hierna het Jesus sy dissipels gedwing om weer in die skuit te klim en na die oorkant van die see te vaar terwyl Hy die mense intussen huis toe stuur.

Matteus 14

Matteus 14:21-23