Matteus 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus dit hoor, het Hy in ’n skuit daarvandaan weggegaan na ’n afgeleë plek om alleen te wees. Maar die skare het dit uitgevind en vanuit hulle dorpe oorland agter Hom aan gekom.

Matteus 14

Matteus 14:6-14